top of page
Milk and Honey Ministries Logo

MELK&HEUNING AFRIKAANSE LEsse

DIE VERSKIL TUSSEN DIE LIGGAAM EN DIE BRUID VAN DIE MESSIAS

Het jy al ooit gewonder wie die eindtyd Bruid van die Lam gaan wees?  Die Messias kom terug vir 'n rein bruid, sy moet haarself voorberei want die bruilofsfees is op ons!

Laai hierdie dokument af om meer uit te vind.

 

Melk en Heuning Bediening Heiligmaking van die Bruid
Melk en Heuning Bediening bid Woord hardop

13 goed wat gebeur as jy die woord hardop bid

Ons lees dat die Messias Sy bruid was met die Water van die Woord.  In hierdie leering kyk ons hoe jy Woord hardop kan bid en so jouself kan voorberei vir die koms van ons Koning.  

Laai hierdie dokument af om meer uit te vind.

Milk and Honey Ministry Shama Pomegranate Shma
  • Grey Facebook Icon
  • Grey YouTube Icon
  • Grey Instagram Icon
bottom of page