top of page
Milk and Honey Ministries Logo

AlefTav afrikaanse lesse

die antieke afrikaanse alfabet

 

Wanneer jy die Melk&Heuning lesse lees, sal jy sien ek verwys baie na Antieke Hebreeuse piktogrammeOns bestudeer hulle om 'n dieper openbaring te kry van die betekenis van 'n spesifieke woord of vers.  Deur bekend te raak met die alfabet, sal jy nie net die Melk&Heuning lesings beter verstaan nie, maar dit sal ook vir jou 'n hele nuwe dimensie van woordstudie oop maak. 

Vind hieronder die individuele lesse van elke letter.

 

AlefTav funksioneer op die oomblik as 'n  Whatsapp Bediening.  Die lesse gaan weekliks uit op Whatsapp.  Sodra ons 'n letter/tema afgehandel het, dan laai ek dit ook op die webwerf.   Indien jy wil aansluit by AlefTav, stuur vir my 'n boodskap op ons 'Contact' bladsy.  Die volgende letter wat ons gaabehandel is Yad,

 

Milk and Honey Ministry Shama Pomegranate Shma
  • Grey Facebook Icon
  • Grey YouTube Icon
  • Grey Instagram Icon
bottom of page