
VIDEOS
Below you will find a list of links and descriptions of all available videos by Stefani Ernst. Videos are listed from old to new.
To stay up to date with her ministry, please follow her on Telegram:
- Psalm 91 message (English): We recently launched a Psalm 91 collection at ATAVAH. Listen to this important message on why I created this collection and the warning of the season to come.
Watch Psalm 91 Message
- three part testimony (English): Watch my three part testimony on Instagram. You do not need to be an Instagram user, you can watch as a guest.
Watch part one: The story of Efrayim. A Testimony of a promise and fruitfulness.
Watch part two: The story of Olivia Ami. A Testimony on overcoming FEAR.
Watch part three: The birthing of ATAVAH. Building of a Kingdom Business serving in spirit, soul and body.
- How to anoint your home (English): Practical advise on how to anoint your home.
Watch How to anoint your home
- Biblical nuggets (English): A playlist of shorter videos that discuss topics from sexual abuse, beauty from Abba's perspective to Word prayer.
Watch Biblical Nuggets
- aleftav ancient Hebrew course:Discover the amazing world of Ancient Hebrew pictographs. You will uncover many hidden treasures that is locked up in the ancient Hebrew. Hebrew truly is a living language. Also available in Afrikaans Below.
English: Watch AlefTav Ancient Hebrew course online
Afrikaans: Kyk AlefTav Antieke hebreeuse kursus aanlyn
- OLYFBERG DISSIPELSKOOL REEKS(Afrikaans):
Olyfberg Dissipelskoop bestaan uit 'n reeks van 8 tema's wat Abba in 2018 aan my geopenbaar het. Die opdrag was eenvoudig; 'My mense se fondasies is foutief... Lê 'n goeie fondasie' Die tema's lyk dalk voor die hand liggend maar dit is definitief nie oppervlakkig nie. Ek delf diep in die Hebreeus in en breek die Woord oop. As jy 'n aptyt het vir geestelike vaste kos, is die reeks vir jou. Die Dissipelskool sal jou inspireer om in oorwining te leef en te regeer as 'n priester en 'n koning in die Koninkryk.
PLAYLIST: Olyfberg Dissipelskool Youtube
Tema 1: koninkryksbeginsels
Die herstel van die Koninkryk was die tema waaroor die Messias die meeste gepreek het. Kan jy 'n gelowige wees en buite die Koninkryk leef? Verstaan jy hoe om alle eers die Koninkryk te soek? Hierdie video lê 'n goeie fondasie vir enige gelowige wat die Koninkryk asook die oorspronklike skeppingsdoel van die mens beter wil verstaan.
Tema 2: die bruid
Wie is die Bruid van die Messias en hoe lyk sy anders as die res van die liggaam? Is daar 'n verskil? Net soos Eva uit Adam se rib gemaak is, so word die Bruid uit die liggam van die Messias geneem.
Tema 3: heiligmaking
Die Skrif sê dat niemand die Meester sal sien sonder heiligmaking en vrede nie. Heiligmaking is 'n reis en 'n pad wat elke gelowige self met die Verlosser moet stap maar tog laat soveel gelowiges dit agter. Wat beteken dit presies vir ons vandag en waar begin jy?
Tema 4: Verhoudings
'n Goeie verhouding kan jou in staat stel om enige situasie te oorkom maar net so kan 'n slegte verhouding mense vasboei met pyn en seer wat 'n leeftyd by hulle kan bly. Verhoudings is kragtig, so dit is geen wonder dat die vyand daarop uit is om ons verhoudings te vernietig nie.
Tema 5: die orde van melgesidek
Kyk Die orde van Melgesidek Deel 1, Kyk die orde van Melgesidek Deel 2
Deel 1: Ons hoor deesdae baie van die Orde van Melgisedek. In die eerste deel van die video kyk ons net kortliks na die wie was Melgisedek en hoe Yahusha (Jesus) die hoë Priester van die Orde van Melgisedek geword het.
Deel 2: Wat beteken die Orde van Melgisedek vandag vir ons en hoe kan ons daarin wandel? In deel twee verduidelik ek hoe ons geroep is om ten volle in priesterskap en koningskap te wandel...dit is die boom van die lewe.
Tema 6: finansies
Baie gelowiges kontak ons oor raad rakende hulle finansies. Dit is 'n area waar die vyand baie kom steel en waar gelowiges min kennis dra van hoe om hulle finansies skriftuurlik te bestuur. Die Skrif het meer as 2000 verse rakende rykdom, finansies en rentmeesterskap en daaraan kan ons aflei dat dit inderdaad 'n belangrike tema is.
Tema 7: afsprake met abba
Kyk Afsprake met Abba Deel 1, Deel 2, Deel 3
Afsprake met Abba, Deel 1 - 3 kyk in detail na wat Abba se hart is agter Sy Skriftuurlike feeste.
Tema 8: epigenetika
Epigenetika is 'n veld van navorsing wat wys hoe ons omgewing, trauma en leefstyl ons gene kan aan en afskakel en sodoende siektes kan aktiveer of deaktiveer. Kom kyk hoe trauma wat nie hanteer word nie, tot vier geslagte oorgeërf kan word.